Pick your preferred language

English

Afrikaans

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Daaglikse skoonmaakdiens, behalwe op openbare vakansiedae en Sondae, asook vervoer, toere en 'n pendeldiens kan op versoek gereël word. Skoonmaakdienste op openbare vakansiedae en Sondae is teen ekstra koste beskikbaar.

Die TV dien slegs as monitor en gaste sal hul eie Netflix- en Showmax-rekeninge op hul skootrekenaars moet gebruik. Geen ander kanale is by Ntoma House beskikbaar nie.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Rook is in die kamers verbode, maar gaste is welkom om buite te rook.

Let asb. dat dele van die huis met trappe bereik word en moontlik nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Spyseniering kan op versoek gereël word.

Hout, vuuraanstekers en ys word nie voorsien nie. Gaste moet dit saambring.

Gaste kan slegs teen 'n ekstra fooi laat inklok en indien 'n personeellid beskikbaar is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

533 Wag-'n-Bietjie Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4301fff361f3594c52e96575797bd706ae8e93e68bc3fc3db280c34173e2c0a38e0a4619d283192a2b6e97f29e19263629a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 533 Wag-'n-Bietjie Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.344481694978 30.981379284263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang