Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standard - 4 Hornbill Lodge (Troeteldier-vriendelik)
- Selfsorg
- Luxury - 5 Lizzy Lodge
- Selfsorg
- Luxury - 6 Nebulous Sky's
- Selfsorg
- Luxury - 7 Pula Moon (Troeteldier-vriendelik)
- Selfsorg
- Large Luxury - 2 Gecko Lodge
- Selfsorg
- Large Luxury - 3 BudiBudi Lodge
- Selfsorg
- Large Luxury - 8 Mali (Troeteldier-vriendelik)
- Selfsorg
- Large Luxury - 9 Venus Lodge
- Selfsorg
- Luxury - 10 SO HobGoblin Kothuis (Troeteldier-vriendelik)
- Selfsorg
- Semi Luxury -1 Louries Rest
- Selfsorg
Huisreëls
Toegang tot die eiendom is via 'n 1.4 km grondpad vanaf die R24, wat geskik is vir die meeste voertuie. 'n 4x4 is nie nodig nie, alhoewel lae-profiel sportmotors en superfietse dalk nie ideaal vir hierdie pad is nie.
Slegs betalende gaste word toegelaat om die akkommodasie te beset.
Eenhede word op aanvraag skoongemaak sonder ekstra koste gedurende die week. 'n Diensfooi is van toepassing op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae.
Ongelukkig word slegs babas en kinders ouer as 15 jaar toegelaat.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling en slegs in eenhede 4, 7, 8, 9 en 10, onderhewig aan die nakoming van ons troeteldierbeleid. Geen uitsonderings op hierdie reël sal gemaak word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 24, Farm Vaalbank, Magaliesburg, 1791, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang