Numida Rus
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let dat Marlothpark 'n bewarea is en 'n streng geraasbeleid in plek het. Die huis is naby ander eiendomme. Oormatige geraas, veral harde partytjies, sal veroorsaak dat die sekuriteitsmaatskappy opdaag en kan lei tot die verbeuring van die deposito.
Respekteer asb. die bure deur geraasvlakke na 21:00 te beperk.
Wasgoeddienste is beskikbaar vir verblyf langer as 5 dae.
Indien die volgende plaasvind, kan gaste die volle deposito verbeur: Geraas, enige breekskade of ekstra skoonmaak, glas in en om die swembad en rook in die huis.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke, toiletware, toiletpapier, skoonmaakmiddels, vullissakke, vuurmaakhout, insekweermiddels en veevoer saambring.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2537 Tarentaal Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang