+140

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Larisa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wens ek kon agterbly. Heerlike vakansie, baie dankie vir al julle moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstaande verblyf! Ons is met soveel sorg en gasvryheid ontvang en akkommodeer. Die plek is ongelooflik netjies, smaakvol ingerig en beskik oor alles wat mens nodig het vir ’n gemaklike verblyf. Die opsigter het werklik uit sy pad gegaan om ons kuier besonders en onvergeetlik te maak. Baie dankie, dat julle ons wittebrood so spesiaal en sorgvry gemaak het. Ons beveel julle met groot vertroue aan en sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juane S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lekker. Baie lekker gebly, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

10/10. Baie lekker vakansieplek met vriendelike diens. Nickus, die bestuurder, is 'n juweel en help met alles wat nodig is en nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Dit was heerlik! Het vir die skilpadtoer gegaan en ook na die zebras gaan kyk. Skoon, netjies met aircon. Generator as krag afgaan. Daagliks skoon gemaak. Die bestuur en personeel is fantasties en 24 uur beskikbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lekker gerus by Nwabu Lodge. Dit was tops by Nwabu Lodge. Nickolas en Rodrick was op die bol en hulle werk baie hard om die beste vir hulle gaste te kan offer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Die lekkerste plekkie vir jou Sodwana vakansie! Sjoe, waar begin 'n mens? Woorde kan nie presies beskryf hoe jou hart oor die plekkie voel nie. Wanneer jy daar aankom, voel jy onmiddellik tuis en ontspanne! Die moderne houthuisies het alles wat jy nodig het - vir oud en jonk! Die swembad (skoon en met die heerlikste temperatuur - vir die hitte - was soos 'n watergat vir die vakansiegangers om nuwe vriende te maak en geselsies uit te ruil). Die musiek in die agtergrond en die hele "look" van die lodge gee 'n egte vakansie "vibe". Dan, die spesiale gedeelte is Nickus, 'n kosbare mens met die mooiste hart, wat letterlik uit sy pad gaan om dinge gemaklik te maak. Hy is gefokus op sy gaste om seker te maak dat alles nog reg is. Nwabu Lodge sal ons vir seker weer en weer en weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Amazing! Dit was baie lekker en Nicus is absoluut 'n aanwins vir die Lodge, hy gee om vir die kliente en gaan uit sy pad om te help waar hy kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

We really enjoyed our stay. Our stay was good. The staff is very friendly and helpful. Just make sure that you book per person and not per unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marisa C
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2026

Lekker saam my gesin gekuier. Ons het in unit 8 gebly. Baie mooi, skoon en netjies. Aircon in sitkamer het lekker koud gemaak, maar die kamers was warm. Hulle diens was puik! Sal weer by Nwabu Lodge boek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nwabu Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R500
25 % AF
R 500 R 375
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R500
25 % AF
R 500 R 375
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R500
25 % AF
R 500 R 375
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Old Main Sodwana Road, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 76 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA317b0e465bedcf0306fcacdcd987ab93d47cfca41cd292a3f8d8175c0bf79e5ca0836d66be5a46880018050869a7eada4c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R375 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Old Main Sodwana Road Mbazwana 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.513055555556 32.620833333333

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang