+72
Hotel in Paarl

CANA Vineyard Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Maleho M
1 nag
5.0
Jan 2026

Superb accommodation. Got a warm welcome by the receptionist. The staff and owner were very helpful and friendly. Breakfast was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Alles wat jy nodig het en meer, meg perfekte ligging. Gasvrye personeel en geleë tussen pragtige wynlande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
CANA Vineyard Guesthouse
Baie dankie vir julle ongelooflike resensie. Dit het tyd geneem om dit te skryf, daarom waardeer ons dit net soveel meer – opreg dankie. Julle is spesiale en baie aangename gaste. Ons is so bly julle het die kuier by ons geniet. Jou opmerking rakende die personeel sal ons graag aan hulle oordra. Dankie vir julle besoek.

Cora B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangename ervaring in die wynland. Baie gasvry en personeel baie professioneel. Uitsig op wingerde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanyen W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Beautiful, breathtaking views, peaceful, service was top tier. Had a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charl W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Best. Very professional, clean and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
CANA Vineyard Guesthouse
Thank you very much for taking the time to give us such a great review. We are delighted to hear you enjoyed our hospitality.

Luz Helena H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Perfect. Glorious place with a fabulous breakfast spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uiters professioneel, hulpvaardig en vriendelik. Gasvryheid, goeie musiek, lekker ontbyt en hulpvaardigheid spreek boekdele van ons ondervinding elke keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
CANA Vineyard Guesthouse
Geen plek/persoon kan anders reageer op sulke besonderse 2 gaste! Hein, Antoinette elkeen van ons span het jul kuier by ons geniet, Baie dankie dat julle weer 'n keer CANA gekies het, Wens vir julle wonderlike tye hier in die Wes-Kaap. Geniet julle pragtige nuwe blyplek, Mooiste Kerswense van die CANA Span

Werno G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Verwagtinge oortref. Definitief 'n plek wat die moeite werd is om weer te besoek. Kamer was ruim en gemaklik, kos was uitstekend en kliëntediens was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Die plek is asemrowend mooi en die fasiliteite is gerieflik. Die diens was puik, en die plek is werklik ongelooflik mooi en netjies. Ons het 'n heerlike ontbytpakkie gekry aangesien ons nie kon aansit vir ontbyt nie. Ek sal Cana beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
CANA Vineyard Guesthouse
Baie dankie vir u wonderlike "review and ratings". Wees verseker, u kuier by ons is deur CANA personeel net soveel soos vir julle (of meer) geniet. Dit sal heerlik wees om julle weer op die CANA landgoed te verwelkom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 570
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 570
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 570
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Nuwedrif Road, Northern Paarl, Cape Town, 7654, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUpoS0HGqiGXM4LouvMdp11i5nXOkQLPLtWac48xxHUyTyj7YKi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 570 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Nuwedrif Road Northern Paarl 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.676597537368 18.966332335017
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang