+186
Selfsorg in Naboomspruit

Nyala Bush Villas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Luzette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige plekkie, baie goed toegerus! Julle sal my weer sien. Verblyf was lieflik, alles en meer wat nodig is vir 'n kort wegbreek binne 2 ure van Pretoria af. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige atmosfeer met diere op jou voorstoep. Dit is 'n uitsonderlike plek! Baie rustig, veilig en prentjiemooi. Ons kon die diere vanaf ons stoep geniet. Die kamer is goed ingerig met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herkie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Huis weg van die huis in die bosveld. Die villa en verblyf was stunning, Kim en Johan was awesome gashere, en die bosveld was prentjie mooi met diere op jou voorstoep. Gaan bly maar gerus hier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palesa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Beautiful. No complaints; it was a beautiful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet En Hettie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Rustig. Kort, maar heerlik gekuier. Baie vriendelik ontvang en alles was mooi en netjies. Diere op die voorstoep pragtig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

Nie vir mense wat daarvan hou om omgewing te verken nie. Ons sal definitief nie. Ons het in Thaba Villa gebly vir 2. Dit was netjies en skoon. Die villa kort definitief 'n aircon, met sy sinkdak is hy vrek warm. Daar is 'n waaier reg bo kant bed, en vir daai rede is ek en my man nou siek. Daar kort ook 'n veg peeler. En definitief 'n skadu-parking vir jou kar. Die plonspoel by villa is vuil en slik op bodem. Het my doodgegril! Die grondpad na verblyf is aaklig en verblyf is ver van alles af. As jy in is, moet jy maar in bly! Die wildsrit is verpligtend en daarvoor moet jy nog ekstra betaal, want daar kom omtrent geen wild na voerplek toe nie, hul gee ook maar min voer. Ons sal definitief nie weer daar gaan bly nie, want ons hou daarvan om die omgewing te verken, maar alles is ver van verblyf af. Die stoomdiens op TV is ook een gemors. Dit breek op en dan moet jy als weer van vooraf doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Johann
Nyala Bush Villas
Hi Janette, baie dankie vir jou terugvoer. Ons neem kennis van jou insette en sal aandag daaraan gee. Dit wil vir my voorkom dat 'n rustige bosveld wegbreek nie vir julle bedoel is nie. Jy het my vooraf gevra wat daar is om te doen in die omgewing en ek het jou in kennis gestel. Ek stel voor dat julle in die toekoms by 'n besige oord bespreek waar julle heeltyd vermaak naby het. Vriendelike groete, Kim

Luzette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absolutely amazing. Great atmosphere and a truly enjoyable stay. A perfect little escape without travelling far. Had a wonderful, relaxing little gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sithabile N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

The perfect bush getaway. The villa more than exceeded our expectations. It was very spacious and had everything that we needed. Kim and her team went above and beyond - excellent hospitality. We will definitely be booking here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit is die preagtigste plek. Alles is net van die beste! Absoluut heerlik gebly - die plek is ongelooflik mooi. Alles is net die beste, ons het die eienaars ook ontmoet - mees vriendelike en gasvrye mense. Ons sal beslis weer teruggaan vir nog meer besoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vreedsaamheid en gemoedsrus. Baie lekker gebly. As jy lief is vir diere, is hierdie die plek vir jou. Jy sien elke dag ten minste wildebeeste, zebras en volstruise. Indien jy die wildrit neem, is daar nog springbokke, swart-rooi bokke en kameelperde te sien, asook kudus. Ons wou ons week verleng met 'n naweek, maar omdat die plek so populêr is, was hy reeds vol bespreek. Ek kan dit aanbeveel vir mense wat wil wegkom van die stad se gewoel. Jy kry rus vir jou gemoed hier en dit is baie bekostigbaar. Ook is die eienaars baie vriendelike mense. Hierdie plek is beslis die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 122

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12.5 km from the R519, Thaba Tholo Game Farm, Naboomspruit, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61100b2c39c9f125fb12b1cc0f068acc2e542613308c34ebc0334986009271c3155da3c70ec3ed22d15690b594bb725bea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 12.5 km from the R519 Thaba Tholo Game Farm 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.53317628066 28.632394684241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang