+70
Selfsorg in Naboomspruit

Nyala Bush Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Larissa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vriendelike gasheer. Baie mooi en gerieflike plekkie. Baie netjiese plekkie! Bitter mooi uitsig met die diere sommer op jou stoep!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yulanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

'n Pragtige en stil plekkie in die bosveld, sal beslis aanbeveel! 'n Pragtige plek in die bosveld! Die chalet is baie goed toegerus met alles wat 'n mens kan benodig. Baie smaakvol en gemaklik toegerus. Die eienaars is twee warm en vriendelike mense en het uit hulle pad gegaan om seker te maak alles is reg! Ons het die fietsry en lekker lang stap op die plaas baie geniet. Die wild wat tot teen die chalets kom was 'n ekstra bonus. Baie dankie vir 'n heerlike en ontspanne 3 dae, ons sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Just one needs to get away from the everyday rush. Very nice stay, peaceful and relaxing. Viewing the game, going for a walk. Just one needs to get away from the everyday rush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gonda L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Rustig, wonderlike wegbreek. Die plek is ideaal vir 'n lekker rustige wegbreek. Alles het gewerk, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

It was very nice! Clean, professional and a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Relaxing, nature-filled, unforgettable weekend. We had an incredible weekend—a perfect escape to unwind and get away from the hustle and bustle of city life. The highlight was soaking in the hot tub while watching wild animals roam just a few metres away. We’ll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige plekkie, baie goed toegerus! Julle sal my weer sien. Verblyf was lieflik, alles en meer wat nodig is vir 'n kort wegbreek binne 2 ure van Pretoria af. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige atmosfeer met diere op jou voorstoep. Dit is 'n uitsonderlike plek! Baie rustig, veilig en prentjiemooi. Ons kon die diere vanaf ons stoep geniet. Die kamer is goed ingerig met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herkie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Huis weg van die huis in die bosveld. Die villa en verblyf was stunning, Kim en Johan was awesome gashere, en die bosveld was prentjie mooi met diere op jou voorstoep. Gaan bly maar gerus hier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palesa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Beautiful. No complaints; it was a beautiful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

12.5 km from the R519, Thaba Tholo Game Farm, Naboomspruit, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61100b2c39c9f125fb12b1cc0f068acc2e542613308c34ebc0334986009271c3155da3c70ec3ed22d15690b594bb725bea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 89 5 1 5 12.5 km from the R519 Thaba Tholo Game Farm 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.53317628066 28.632394684241

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang