Nyala Inn
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen harde musiek of oormatige alkoholgebruik word op die eiendom toegelaat nie.
Veiligheidsdeure en vlieëskerms moet te alle tye toe bly weens die teenwoordigheid van wilde diere, insluitend giftige slange.
Die swembad moet veilig toegemaak word met uitcheck.
Alle lugversorgers, ligte en die ysmasjien moet afgeskakel word met uitcheck.
Alle skottelgoed moet voor vertrek gewas word.
Vullis moet in vullissakke geplaas en in die groot swart asblik buite weggegooi word.
'n Breekskadedeposito van R2000 is direk aan die eienaar betaalbaar. Sleutels sal eers oorhandig word sodra die deposito in die eienaar se rekening weerspieël word.
'n Boetefooi kan van die breekskadedeposito afgetrek word indien enige van die bogenoemde reëls nie gevolg word nie.
Die breekskadedeposito sal binne 3 tot 5 werksdae na uitcheck terugbetaal word, mits geen aftrekkings van toepassing is nie.
Los asseblief gebruikte beddens onopgemaak.
Gebruikte handdoeke moet in die wasgoedmandjies in die badkamers geplaas word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Krokodil Steet, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang