+103

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Van die beste selfsorg akkommodasie waarin ons nog gebly het. Die pragtige tuine maak dit nog meer spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons sal beslis weer in die toekoms by Nyl Retreat gaan oorbly. Dis die tweede keer wat ons op Nyl Retreat kuier. Ons is gaande oor die stilte, al wat 'n mens hoor is plaasdiere en voëlgesang in die hoë bome. Die tuin is 'n lushof en die blyplek baie gerieflik, alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Rustige, netjiese verblyf met vriendelike mense, als wat jy kan nodig hê. Was regtig 'n baie mooi rustige plek. Die kliente diens was puik, werkers was vriendelik en behulpsaam en als was netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
Kort verblyf
4.8
Mei 2026

Baie lekker gebly. Gasvrou het ons baie tuis laat voel. Ons is gasvry en vriendelik ontvang. Daar is geen tekort in die verblyf nie. Ons het vreeslik lekker gebly. Die verblyf is skoon en netjies en word mooi in stand gehou. Ons gavrou was altyd bereid om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ek sal graag weer daar wil bly as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustige, stil, asemrowende tuin en baie verskillende voëls. Ons het baie lekker gebly. Alles mooi skoon en netjies, van die kothuis tot die tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilige, rustige, skoon akkommodasie. Baie lekker gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winnie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Quiet and comfortable. Quiet and comfortable. Beautiful gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laurene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Doorndraai, 415 KR, Nylstroom, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA004b1bf99a63c40175336e57126e0e83e63dcd8d77449d71de0caf9f45ec93c8be14dce5409e74e5b4e0918c223eb0c09349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 143 5 1 5 Farm Doorndraai 415 KR 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.71748508219 28.487393260002
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang