by Nyl Retreat | LekkeSlaap
+103

Nyl Retreat

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doorndraai Plaas, 415 KR, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nyl Retreat is 'n selfsorg-bestemming op die platteland, sowat 8 km van Nylstroom af wat dit die ideale wegbreekplek maak vir diegene wat die stad wil ontsnap. Kom geniet vars lug, ongelooflike sonsondergange en word vermaak deur die nagroepe van die jakkalse en uile. Nyl Retreat is stylvol en gerieflik en is gewikkel in die prentjiemooi, malariavrye Modimolle in die Waterbergstreek, sowat 130 km noord van Pretoria. Dit kan maklik via teerpad bereik word. Kom ontspan in hierdie veilige, skoon omgewing.

Gaste kan luukse verblyf en warm gasvryheid in 'n rustige en stil area verwag. Word wakker met die voëls wat al singend die oggend in die tuin by die swembad inroep. Dis voorwaar 'n paradys vir natuurliefhebbers!

Hier kan gaste kies tussen twee luukse kothuise en vyf chalets met grasdakke wat oor die tipiese Waterberg-bosveld uitkyk. Elke eenheid is individueel versier en volledig toegerus met gehalte-matrasse, fyn wit linne en handdoeke. Die verwelkomingspakkie sluit tee, koffie, seep, sjampoe en toiletpapier vir 1 aand in. Die eenhede het hulle eie private ingange.

Sit by die swembad in hierdie stil en rustige plek, stap in die pragtuin en op ons staproete, of knoop 'n geselsie met die gashere aan om meer oor die geskiedenis van Nylstroom te hore te kom. Daar is 'n boma beskikbaar. Dis die perfekte plek om 'n tradisionele Suid-Afrikaanse braai om 'n vuur te beleef!

Die Visvanger se roep sal jou beslis bewus maak van die ryk voëllewe van die bosveld, en entoesiastiese voëlkykers en natuurliefhebbers sal voëls van baie naby kan aanskou.

Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 96 resensies vir Nyl Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Doorndraai Plaas, 415 KR, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Nyl Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doorndraai Plaas, 415 KR, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA004b1bf99a63c40175336e57126e0e83e63dcd8d77449d71de0caf9f45ec93c8be14dce5409e74e5b4e0918c223eb0c09349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 Farm Doorndraai 415 KR 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.71748508219 28.487393260002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem