+60
Selfsorg in Ermelo

Oaktree Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Derik W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Goeie waarde. Geen lugversorging in kamers. Nie eers 'n waaier nie. Was baie warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Ons is jammer om te hoor dat dit ongemaklik warm was tydens jou verblyf by Oaktree. Ons neem jou kommentaar ernstig op en het waaiers in al die kamers gesit.

Damian B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great place, wonderful people. Absolutely fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Thank you so much for your wonderful feedback! We’re thrilled you had such a fantastic stay at Oaktree. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again soon!

Cheryl K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent and safe lodge. We were very impressed with Oak Tree. It was very clean and we had everything we needed in our room, including a bar fridge and an electric blanket on the bed for those needing warmth on freezing nights. We even had full DStv. Carina was a very helpful hostess. The venue is also great for groups, with a fabulous lounge area, a fully equipped kitchen and a large dining table. There is also an equipped gym!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Thank you so much for your wonderful and detailed review! We’re absolutely delighted that you were impressed with Oaktree and that you found everything clean, comfortable, and well-equipped. It’s great to hear that the little extras like the electric blanket, full DStv, and bar fridge made your stay even more enjoyable. A special thank you for the kind words about Carina — she truly goes the extra mile for our guests.

Ansie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Netjies en skoon bo in die huis, met 'n vriendelike dier. Ons het 'n oornagstop gesoek oppad van Margate na Marloth Park toe. Oaktree in Ermelo het ons goed gepas. Bespreking en inboek was moeiteloos. Daar was baie reën en dit was vreeslik nat. Ons eenheid se badkamerdak het 'n skielike ontploffing van muf gehad (moontlik oor die baie reën). Die span het gou aan die werk gespring en ons oorgeskuiwe na twee ander kamers in die huis. Alles was netjies en skoon daar en ons het lekker oorgeslaap.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Baie dankie vir julle mooi en gebalanseerde terugvoer. Ons is jammer oor die onvoorsiene probleem met die badkamerdak — die aanhoudende reën het ons ook onkant gevang. Ons is egter bly ons kon vinnig optree en julle gerieflik akkommodeer in ander kamers. Dankie vir julle begrip en dat julle Oaktree as oornagstop gekies het oppad na Marloth Park. Ons hoop om julle weer te verwelkom op ’n volgende reis!

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

“Teleurgesteld.”. Ek wil egter graag terugvoer gee oor ons ervaring, aangesien twee basiese vereistes vir ’n gemaklike verblyf ongelukkig nie nagekom is nie. Vir ons is ’n goeie gehalte bed en ’n warm, behoorlike stort noodsaaklik ná ’n lang dag se reis. Ongelukkig was die bed nie van ’n aanvaarbare standaard nie, en die stort het nie warm water of voldoende waterdruk gehad nie. Dit het ons verblyf aansienlik beïnvloed. Ek deel hierdie terugvoer in die hoop dat dit julle sal help om toekomstige gaste se ervaring te verbeter.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om julle ervaring met ons te deel. Ons is werklik jammer om te hoor dat die bed en die stort nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Dit is beslis nie die ervaring wat ons vir ons gaste by Oaktree wil skep nie. Ons gaan die betrokke eenheid se matras en warmwater-/waterdrukstelsel ondersoek om seker te maak dat dit aan goeie standaarde voldoen. Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het — dit help ons om te verbeter en toekomstige gaste se ervaring te versterk. Ons hoop ons kry weer die geleentheid om julle met ’n beter ervaring te kan verwelkom.

Jackie G
1 nag Gesin met tieners
2.2
Feb 2026

Was okay. Kamers is baie mooi en netjies. Daar is net geen waaier of lugversorging in die eenheid nie. Linne kan vervang word. Dis oud en geel. Kamers binne die groot huis ruik ook nie lekker nie. Ingang van gastehuis lyk soos 'n konstruksie maatskappy. Baie onnet voorkoms buite.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons waardeer dit opreg dat jy die mooi en netjiese kamers uitgelig het. Ons neem egter ook jou ander kommentaar ernstig op. Net ter inligting: die linne is onlangs ná julle verblyf vervang, en ons het intussen ook waaiers in die kamers geïnstalleer om dit meer gerieflik te maak tydens warm dae. Ons hoop ons kan julle weer in die toekoms verwelkom en 'n nóg beter ervaring bied.

Danette V
1 nag
5.0
Sep 2025

Mooi, netjiese verblyf. Ons het heerlik oornag by Oaktree. Die kamers se dekor is pragtig en alles was skoon en netjies - ek sal weer. Een item wat kan verbeter, is 'n ekstra kussing of ferm kussings, die een per persoon is bietjie min. Ek is seker as ons gevra het, sou ons 'n ekstra kussing kon kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly julle het die verblyf en dekor geniet. Ons waardeer die wenk oor die kussings en sal dit beslis in ag neem. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Nicolene B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendelike ontvangs. Alles was presies soos geadverteer. Vriendelike ontvangs. Alles was presies soos geadverteer. Sal beslis dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is bly alles was soos verwag en dat julle die vriendelike ontvangs geniet het. Hoop om julle gou weer te sien!

Farhaad I
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Excellent hospitality, clean, comfortable and peaceful. Staying at Oaktree Guesthouse was an absolute delight! Carina was incredibly welcoming, making us feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Thank you for the lovely feedback! We’re so glad you felt at home and enjoyed your stay. We’d be delighted to welcome you back anytime!

Lorraine V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Warm en snoesig. Baie lekker gebly. Die beddens met die warm komberse was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Baie dankie! Ons is bly julle het die verblyf en die warm komberse geniet. Julle is altyd welkom terug!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

58 Camden Avenue, Ermelo, 2351, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56dc5a01bf98903385cc623b6c1f3391b58cadbcd363e6c4c1d3d54e9d96847c503bb57a3d636b190841fa1e537f4eb95701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 58 Camden Avenue Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.541326446976 29.970647233476
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang