Beskrywing
Hierdie kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n selfsorg-kombuisie met WiFi, TV, lugversorging en veilige parkering, wat 'n gemaklike en privaat toevlugsoord vir reisigers bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye kan geniet en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n stoof en 'n mikrogolf insluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die eenheid het 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, asook ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste het toegang tot WiFi
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, asook ook 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Bababed is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vir gaste wat die buigsaamheid van selfsorg geniet, is die eenheid toegerus met 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n DSTV-pakket. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof en yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye kan geniet en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n stoof en 'n mikrogolf insluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste het toegang tot die swembad en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en bederfbad. Die eenheid het 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Camden Avenue, Ermelo, 2351, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang