Oatlands Cottages
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Nov 2025 tot 28 Feb 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Oatlands Road, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 600R1 360 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oatlands Cottages bied bekoorlike selfsorgverblyf in die hartjie van Makhanda (Grahamstad). Hierdie goed ingerigte kothuise kombineer ouwêreldse sjarme met moderne gerief, ideaal vir gaste wat die stad besoek vir ontspanning, besigheid of skoolgeleenthede. Gaste kan kies tussen Stone Cottage en Aloe Cottage.
Stone Cottage beskik oor 'n koninggrootte hemelbed, met die opsie om 'n ekstra enkelbed by te voeg indien nodig, 'n ruim sitarea en 'n goed toegeruste kombuisie. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, en die eenheid bied 'n slim-TV met Netflix, 'n eetkamertafel vir twee.
Aloe Cottage bied 'n gemaklike ekstra-lengte koningingrootte bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is sitplek en 'n slim-TV met Netflix.
Gaste kan gratis WiFi geniet. Die eiendom is binne loopafstand van St Andrew's College, Peppergrove Winkelsentrum, en direk oorkant die historiese Christuskerk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wendy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 7 Oatlands Road, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Oatlands Cottages het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Oatlands Road, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang