+157

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Andries W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

5 ster verblyf inderdaad. Die gasteplaas is wel ingerig en goed georganiseer. Ons het met die aankoms al baie tuis gevoel. Die atmosfeer is rustig en die eienaars baie vriendelik. Ons sal graag weer daar gaan kuier. Dankie vir die lekker tyd wat ons daar kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustige en gemaklike verblyf in die berge. Pragtige rustige plek in die Drakensberge, hanetreetjie van die N3, met ou historiese geboue en reuse akkerbome waar mens lekker kan kuier en ontspan. Die verblyf is ruim met alles wat nodig is en 'n vriendelike gasvrou en staf. Het lekker geslaap, geëet, gestap en na die besondere rotskuns gaan kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Athalie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Baie lekker verblyf. Die eienaars was ongelooflik hulpvaardig! Woefies was gemaklik. Kos was lekker. Sal definitief weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Dit was heerlik! Dit is perfek om oor te slaap oppad na 'n seevakansie. Rustige plaasatmosfeer en mooi omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Lekker plaas gevoel met die mooiste natuur. Met die aankoms na Oban kon mens klaar daai lekker plaas gevoel kry. Berne, die eienaar, het ons vriendelik verwelkom en die werkers was behulpsaam. Kamer was skoon en netjies. Ek en my seun het ons motorfietse saamgevat, want daar was oor genoeg grondpaaie om te ry en die mooiste natuur. Ek sal definitief weer by Oban gasteplaas gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Rustig, met vriendelike persoonlike diens en verwelkomend teenoor ons en ons hond. Met ouer fasiliteite en matte wat vervang moet word, het die nuwe eienaars dit goed gehandhaaf om die huisie mooi en netjies te maak met wit beddegoed. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2025

Peaceful, traditional, restorative, farm-style, breathtaking nature. A convenient stop off the N3. A historic site with glorious views and a working farm feel. Peaceful, traditional atmosphere away from the hustle and busyness. A chance to breathe fresh air deeply, listen to and watch birds, and hear the wind in the trees. Kids love the farmyard animals. A hearty breakfast. Gracious and friendly hosts deeply committed to the community and to maintaining the historical treasure and unique ambience of this retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronet H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Dit was 'n heerlike halfpad oornagstop gewees. Ons het baie lekker oorgeslaap en kos was heerlik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Die rustigheid en natuur maak Oban Gasteplaas 'n juweel om te besoek. Werklik 'n unieke ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Berné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

De Beers Pass Road, 6.9 km from Van Reenen, Murphy's Rust, 3372, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 43 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24c495d2de00507374ee5f89c6bd83c4b907b63b1cde49a2387a0363195288d6aa4a880b7aeed27799cc7992c7776e9c7686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 De Beers Pass Road 6.9 km from Van Reenen 3372 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.320673 29.382828

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang