Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Hierdie eiendom maak nie voorsiening vir matrieks of studente nie. Slegs gesinne word toegelaat.
'n Voorafbetaalde meter word voorsien. Indien die toegekende bedrag oorskry word, kan gaste die meter maklik herlaai deur elektrisiteitstokens te koop.
Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke, strandstoele en sambrele saam te bring.
Skoonmaakdienste is op aanvraag en teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Geen harde musiek nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Boulevard, Ocean 2 no 45, Diaz, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang