+49

Ocean Blue Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road 268, Monsouri Apartments, St. James, 7950, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Blue Stay is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in St. James, Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan geniet en verken.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ingeslote balkon met 'n eetkamertafel en 'n rusbank geniet, asook vensters wat genoeg oopmaak om die seelug in te bring. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Toegang tot Muizenberg Catwalk is ongeveer 100 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Aangrensende voorstede soos Kalkbaai, Muizenberg en Vishoek is maklik bereikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Main Road 268, Monsouri Apartments, St. James, 7950, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road 268, Monsouri Apartments, St. James, 7950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1126ce2c919a54344d31216411fb9db01642bb98e548b78b7bf1d08cbcddefbe912ef8266c3c2badf0f8c2080c50c44cc6b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense Main Road 268 Monsouri Apartments 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1155547 18.4622865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang