2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Lady Bea Crescent, Summerstrand, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blue Views Ocean @ Brookes Hill Suites is 'n lieflike selfsorgwoonstel met wonderlike see-uitsig in 'n veilige kompleks in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie wat 'n kuswegbreek soek, aangesien dit net oorkant die strand is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die balkon het 'n tafel en stoele en die Brookes Hill-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Lady Bea Crescent, Summerstrand, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Blue Views Ocean @ Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Lady Bea Crescent, Summerstrand, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang