- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Breeze is 'n modern seefront-gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) is aan Algoabaai se pragtige kuslyn geleë en spog met warm water, beskermde strande en 'n subtropiese klimaat.
Verblyf by Ocean Breeze word in 'n keuse van 4 smaakvol versierde eenhede met 'n onbeperkte see-uitsig gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met toiletware, 'n haardroër, afstandbeheerde waaier, gehalte-linne, 'n TV en toegang tot 'n privaat balkon met 'n lieflike see-uitsig en 'n piekniektafel vir 2. Al die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die gastehuis het gratis WiFi in al die eenhede en die buitenste kuierarea het 'n swembad, sondek, vuurput, braai-area en eetarea.
Besoekers aan Gqeberha (Port Elizabeth) kan Blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n verskeidenheid geleenthede vir watersport verwag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 36 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang