Ocean Breeze

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean Breeze is 'n modern seefront-gastehuis in Port Elizabeth. Port Elizabeth is aan Algoabaai se pragtige kuslyn geleë en spog met warm water, beskermde strande en 'n subtropiese klimaat.

Verblyf by Ocean Breeze word in 'n keuse van 4 smaakvol versierde eenhede met 'n onbeperkte see-uitsig gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met toiletware, 'n haardroër, afstandbeheerde waaier, gehalte-linne, 'n TV en toegang tot 'n privaat balkon met 'n lieflike see-uitsig en 'n piekniektafel vir 2. Al die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die gastehuis het gratis WiFi in al die eenhede en die buitenste kuierarea het 'n swembad, sondek, vuurput, braai-area en eetarea.

Besoekers aan Port Elizabeth kan Blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n verskeidenheid geleenthede vir watersport verwag.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean Breeze gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za