12 gaste
5 slaapkamers
10 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - 50 Perlemoen Avenue, Oyster Bay, 6301, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oyster Bay Hideaway is 'n selfsorgvakansiehuis in Oesterbaai en bied 'n rustige kustoevlugsoord vir tot 12 gaste. Met geen skares of afleidings nie, is dit die perfekte plek om te ontspan en die natuurlike skoonheid van die kus te geniet.
Die onderste vlak beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Vier van die slaapkamers maak oop op 'n dek met 'n klein swembad, wat lei na 'n grasarea met 'n vuurput, ideaal vir aandbyeenkomste. 'n Buitelug-waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër voeg gerief by. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde 'n dubbelbed, en die oorblywende slaapkamers het elk 3 enkelbeddens. Die oorblywende badkamers is toegerus met 'n stort. 'n Aparte gastetoilet is ook beskikbaar.
Die boonste verdieping bied asemrowende see- en Slangriviervallei-uitsigte vanaf 'n ruim stoep met 'n groot etenstafel. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met 'n klein binnekaggel, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in.
Die strand, met sy ongerepte kuslyn, is ideaal vir lang staptogte, duinklim, of bloot om langs die see te ontspan. Oesterbaai het 'n restaurant en 'n winkeltjie vir noodsaaklikhede, terwyl skilderagtige kusstaptogte na Thyspunt lei. Oysterbay Hideaway is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat wil ontkoppel en die natuur wil omhels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willem Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 50 Perlemoen Avenue, Oyster Bay, 6301, Oos-Kaap
- Gaste dink Oyster Bay Hideaway het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Perlemoen Avenue, Oyster Bay, 6301, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang