Indien jy Oesterbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oesterbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oesterbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oyster Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oesterbaai akkommodasie
21 lekke plekke om te bly
Duke's Nest is in die pragtige kusdorpie Oesterbaai geleë en dit bied rustige verblyf. Oesterbaai het alles wat gaste sal benodig en is onge...
Oyster Kaya @ Oyster Bay bied selfsorgverblyf in Oesterbaai, 'n stil en vreedsame dorpie op die randjie van die Tsitsikamma-kus met uitgestr...
Hierdie luukse vierster-lodge is in 'n privaat kusreservaat tussen Knysna en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is in die malariavrye Oos...
Meetsnoere is in die stil dorpie, Oesterbaai, op die Oos-Kaap se kus en skuil tussen groot wildevyebome en die oseaan. Dié ruim vakansiehuis...
Seesig Huisie is 'n knus selfsorgkothuis vir 8 gaste met 'n uitsig oor die see. Dit is ideaal vir vakansiegangers en vissermanne wat Oesterb...
Grass Ridge Boshuise bied gerieflike selfsorgverblyf op ’n melkplaas, net 2 km vanaf Oesterbaai se strand. Gaste kan kies uit 2 eenhede wa...
Geelbek Akkommodasie is net 200 m vanaf die strand geleë en bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in Oesterbaai. Verblyf bestaan uit 'n h...
Oyster Bay Inn is in die kusdorpie Oesterbaai geleë. 'n Kosbare plek, geleë langs 'n ongerepte kuslyn, 'n visserman se paradys, 'n natuurlie...
Oyster Bay Self-Catering bied gehalte-vakansieverblyf vir 8 gaste met 'n 180°-uitsig oor die see in Oesterbaai. Hierdie moderne dubbelverdi...
Old Ladder is 'n lieflike selfsorghuis in die dorpie Oesterbaai. Die verblyf is op die boonste vloer geleë en bestaan uit 4 slaapkamers en ...
Welkom by die Oyster Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.