Ocean Bubbles
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Siffie Street 296, Oyster Bay, 6301, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Bubbles is 'n bekoorlike strandhuis in die skilderagtige kusdorpie Oesterbaai en is net 600 meter vanaf die strand. Hierdie knus toevlugsoord is perfek vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig en 'n braai. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis op die perseel beskikbaar.
Ocean Bubbles is naby winkels en restaurante, asook stapafstand vanaf die strand en is ideaal vir 'n strandvakansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Siffie Street 296, Oyster Bay, 6301, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Siffie Street 296, Oyster Bay, 6301, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang