Ocean Oasis
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Point Village-weg 36, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 875 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ocean Oasis is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis in Beacon Point, Mosselbaai en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.
Dié verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het ook dubbelbeddens en daar is 2 stapelbeddens in die vierde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leef- en eetareas het oorgenoeg sitplek en spog met see-uitsigte. Verder is daar 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n omsetter vir kragonderbrekings.
Die hoofleefarea lei na 'n lieflike dek en 'n swembad. Die boonste leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en motorhuisparkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 149
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Point Village-weg 36, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Point Village-weg 36, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom