+26
Selfsorg in Manaba Beach

Ocean Vibes Surfer Apartment

6 gaste

2 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ocean Vibes is 'n klein, veilige kompleks in Manaba Beach wat hoog op 'n rant sit en net 'n entjie vanaf die see is. Dit is sentraal geleë op die gewilde Lilliecrona Boulevard tussen Uvongo-strand en Lucien-strand. Hierdie selfsorgwoonstel is ideaal vir 'n strandwegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die ander badkamer het 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 2 enkelslaapbanke, 'n slim-TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Die oopplan-sitarea en -eetarea maak oop op 'n privaat balkon met meubels, 'n ingeboude braai en wonderlike see-uitsigte.

Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf is stapafstand vanaf strande, getypoele en visvangpiere.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Courtney J
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Was amazing. The host was absolutely accommodating and very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Melanie H
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, comfortable and our host was very kind. The apartment was spacious and had all the needed amenities. Very close to the beach. Gr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Taylor B
5.0
It was the best accommodation we have stayed in, in a while. It was amazing. The host is very kind and so helpful. The place is so neat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Lucindy J
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek! Sal beslis weer kom kuier! Beste verblyf ooit!
Apr 2025
David M
Saam met vriende
4.8
Ruim, stil, rustig en naby die see. Heerlike ruim woonstel met sonstoep en meubels. Het sommer drie keer per dag afgestap om op die rotse by die see t...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 40 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Vibes Surfer Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe178780634c88db015ea6edcddf9d2091d9da8c37f49621b97ec02bb1d304e5f36a5a242e5ec021278c0ea8c58a087c01ed0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 40 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.84893666534 30.38717384841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang