Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook of vape word nie in die woonstel toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Wasgoed mag nie op die balkon gehang word nie, behalwe strandhanddoeke.
Bure moet gerespekteer word en geraasvlakke moet na 22:00 tot 'n minimum beperk word.
Met aankoms moet enige skade of wanfunksie onmiddellik aangemeld word sodat herstelwerk of vervangings gemaak kan word.
Die woonstel is volledig gemeubileer en voorsien beddegoed en handdoeke. Enige skade of verlore items sal teen vervangingspryse gehef word.
Die aantal gaste mag nie die getal wat in die bespreking gespesifiseer is, oorskry nie.
Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat om die geriewe wat die kompleks bied, te gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 45%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Plettenberg Street, 12 Van Pletten, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang