6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Signal road, Unit 102, Point Bay, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Oceanfront Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Durbanpunt. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Durban Waterfront.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel en 4 stoele. Langs die kombuis is 'n sitarea met 'n TV en komplimentêre WiFi.
Die skuifdeure lei na 'n balkon, wat die perfekte plek is om 'n oggendkoffie te geniet en die uitsigte te bewonder. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nondumiso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Signal road, Unit 102, Point Bay, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oceanfront Oasis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Signal road, Unit 102, Point Bay, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang