Beskrywing
Dié woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yslas, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. In die sitarea is daar gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die privaat ingang lei na 'n stoep met 'n Weber.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Neem asb. kennis dat partytjies en harde musiek nie in enige van die eenhede toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid op die eerste verdieping bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed in elk en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek, insluitend 'n dubbelslaapbank wat slaapplek bied vir 2 kinders tot 'n gewig van 100 kg (ouderdomme 1 - 12 jaar), asook 'n TV met DStv, en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die eenheid lei na 'n balkon met pragtige uitsigte en 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Neem asb. kennis dat partytjies en harde musiek nie in enige van die eenhede toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die grondvloer-eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 4 volwasse gaste en 2 kinders (ouderdomme 1 - 12 jaar). Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek, insluitend 'n dubbelslaapbank, sowel as 'n TV met DStv, en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die eenheid lei na 'n patio met pragtige uitsigte en 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Neem asb. kennis dat partytjies en harde musiek nie in enige van die eenhede toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
754 Le Roux Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang