Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Odendaal’s Ridge

Tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yslas, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. In die sitarea is daar gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die privaat ingang lei na 'n stoep met 'n Weber.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Neem asb. kennis dat partytjies en harde musiek nie in enige van die eenhede toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid op die eerste verdieping
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders tot en met 100 kg, en 'n TV met DStv. Verder is daar 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n mooi uitsig en ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Neem asb. kennis dat partytjies en harde musiek nie in enige van die eenhede toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid op die grondverdieping
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv. Verder is daar 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n mooi uitsig en ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Neem asb. kennis dat partytjies en harde musiek nie in enige van die eenhede toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 754, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a63f121b2e09a08cb4fe887520c0884c9cfd6ccdf87700909e5225441b129d4241df8ecdca3a93f01775c2db7190b9cfc81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 754 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520510847188 28.409968689236
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem