+13
Kampeer/karavaan in Greyton

Oewerzicht Farm Campsite

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Heinrich S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Het my ma en suster vir hulle eerste kamp ervaring gevat. Baie mooi en goed versorgde kampterrein. Badkamers is baie skoon, veilige kamp plek en lekker swem plek in die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadeem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

We had a great time and will definitely return. I will recommend Oewerzicht. Lovely place. Nice and quiet in nature. Just like camping should be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Oewerzicht Farm Campsite
Thank you for sharing your feedback. We’re delighted to hear that you enjoyed the peaceful and natural setting—it’s exactly the kind of camping experience we aim to provide. We look forward to welcoming you back for another stay in the future.

Justin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Great campsite. River is great. Really great. Lucky enough to get a stand on the water. So lots of fun fishing and swimming in the river. Would definitely recommend. Also caught a lot of carp and barbel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Excellent stay. Nice and quiet, plenty of shade. Nice ablutions. Love the farm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Pragtige kampplek, skoon, mooi versorg maar kan stiller wees. Oewerzicht is 'n lieflike kampterrein met dik, sagte gras en koeltebome wat al goed gevestig is. Jy kan 'n heerlike, luilekker naweek langs die rivier spandeer. Ek het deur die webtuiste bespreek, maar dit is jammer dat wanneer jy so boek, jy nie kan kies waar jy wil staan nie. Indien jy jou staanplek wil kies, moet jy die kamp privaat kontak vir 'n bespreking. Die enigste stukkie opbouende kritiek wat ek kan lewer, is dat hulle 'n strenger beleid rondom geen musiek kan hê. As jy tussen 3 groepe kamp wat almal verskillende musiek speel, selfs al is dit nie hard nie, voel jy verlig om uit die geraas te kom. Die rivier se kabbel en voëltjies en krieke raak heeltemal verlore tussen dit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 210

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Oewerzicht Farm Cottages, Krige Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 168 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70625165d6672ae70dfc4a8b8a49d18ad4f6ae9e1e85779cffbe7471c4988021f511b5ff2fbdc54824d4c36002493120dd2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Oewerzicht Farm Cottages Krige Road 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.1004659 19.6658051
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang