Ol Thumper Studio @ Douglas Drift
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Scottston Road, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Douglas Drift is 'n knus, familie-bestuurde selfsorg-eiendom met pragtige tuine wat tot by die rivieroewer strek.
Ol Thumper is 'n ateljee wat 3 en 'n baba akkommodeer. Dit het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n bababedjie. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Die oopplan-area beskik oor 'n klein kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskassie vir eenvoudige selfsorg.
Die eiendom is troeteldiervriendelik en ideaal vir kinders. Daar is WiFi, maar geen TV of kaggel nie. 'n Verwarmer en elektriese komberse word voorsien vir warmte.
Aktiwiteite/besienswaardighede om te geniet, sluit in stap, visvang, swem, roetehardloop, of bloot ontspanning by hierdie bekoorlike Berg-wegbreekplek met berguitsigte wat jou omring.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 41
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 10 Scottston Road, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Scottston Road, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang