+162
Lodge in Mpumalanga

Olifants River Lodge

  • Slaapplek vir 208 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 President Street, Presidentsrus, 25 km from Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Olifants River Lodge is 'n semi-bosveldparadys in 'n vallei op die oewer van die Groot Olifantrivier, 25 km buite Middelburg en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oord.

Die oord bied verskeie verblyf-opsies, soos kampplekke, cabanas, houthuisies, rondawels, 'n chalet, tweeslaapkamerwoonstelle, asook drieslaapkamerwoonstelle. Die kampplekke het kragpunte, asook 4 ablusiegeriewe met storte. Die ander eenhede het 'n dubbelbed of enkelbeddens en hulle eie badkamers met 'n bad of 'n stort, of beide. Linne word in hierdie eenhede voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke bring.

Die tweeslaapkamer- en drieslaapkamerwoonstelle het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die ander eenhede het 'n kombuisie met 'n elektriese pan. Daar is eenhede met 'n TV met sekere DStv-kanale en eenhede met 'n privaat stoep met sitplek en 'n losstaande braai. Gratis WiFi is in die gemeenskaplike areas beskikbaar.

Die oord bied gemeenskaplike geriewe, soos 'n swembad, 'n restaurant, 'n putt-puttbaan, waterwurms, 'n klubhuis met 'n kroeg, speelpark vir kinders, krieketvelde, asook roei op die Olifantsrivier. Verder is daar konferensiegeriewe met spyseniering.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Anchen T
Gesin met klein kinders
5.0
Nice and peaceful. Lovely stay in the bush.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Janine G
Gesin met klein kinders
4.8
Enjoyable. Enjoyed our short stay. Stayed in the Cabana, very comfortable. Close to Middelburg. Short patch of bad gravel road. There a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Tommy P
Besigheidsreis
4.2
Net die grondpad was baie sleg tot daar. Verder het ons lekker gebly. Het baie lekker gebly. Grondpad tot daar is net baie sleg gewees.
Apr 2026
Yvonne B
Saam met lewensmaat
4.0
Rustig en stil. Ons het lekker gebly. Binne 150 km van Pretoria. Lieflike omgewing. Goeie karavaan geriewe. 3 ander soorte akkommodasie. Goeie restaur...
Sien meer
Feb 2026
Annelie H
4.0
Gemaklik, veilig en goeie ligging. Baie lekker gebly, net baie koud! Huisies kan doen met iets om die koue te verdryf.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 463

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 8 President Street, Presidentsrus, 25 km from Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Olifants River Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 President Street, Presidentsrus, 25 km from Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 208 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24b94847de6e46b5f01a794ffa61c064f60cca73191023a72b0931818d1c0d343fa1ffcc320cf3cdfc59ab7938eaaa061a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 8 President Street Presidentsrus 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.761662849082 29.312489032745
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang