+16
Kampeer/karavaan in Mpumalanga

Olifants River Lodge Campsite

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.9
Ndweleni D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heaven on. I had a lekker stay. Keep on keeping on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Relaxing. Great place in a hidden valley with neat camp sites and bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berns V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Amazing! Definitely going back. Wow, what an amazing place. The staff are friendly. The ablutions are always clean. We had the best time. When leaving, we already booked for our next holiday. If you have not tried Olifants River Lodge and Resort, you are definitely missing out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens Johannes V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2026

Was lekker maar vir 'n kampeerder maak of breek die ablusië 'n naweek. Ablusië geriewe is te min vir al die kampeerders. Nie warm water gehad nie 2 aande. Stortdeure kan nie ordentlik oopmaak of toemaak nie. Almal het gekla oor ablusië geriewe.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sylvia K
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Apr 2026

'n Groot teleurstelling. Die oord, ligging, rivier en uitsigte, swembad en kuier areas is amazing! Maar die badkamers is om van naar te word. Dit word bitter min skoon gemaak. Daar is nie asblikke in die vroue toilet cubicles nie en dan is daar vrouens wat gebruikte sanitêre doekies net so op die grond langs die toilette los. Die seephouers werk nie, so hulle het 'n vrot ou energade bottel met seep daar neergesit waaraan almal moet vat. Die stortvloere is sopnat en die water loop nie uit nie. Jy het nie plek om iets neer te sit nie en die spasie is te klein om die deur oop te maak, so jy moet terugklim in die nat stort voor jy kan uitkom. Ek het ook nie een keer warm water gehad nie, alhoewel daar twee massiewe geysers was. Nie een van die kragproppe binne die badkamers het gewerk nie. Die opwasgeriewe het verskriklik gestink en daar was weer eens glad nie asblikke in sig nie. Die restaurant het hopeloos te min waiters gehad. Duimpie, Thabo en Precious het hul doodgehardloop, maar ons kon heerlik eet en hulle was altyd vriendelik en hulpvaardig. Die oord het so baie potensiaal, maar daar sal baie water in die see moet loop voor ons ooit weer soontoe sal gaan.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Henk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Alles baie mooi, maar ablusiëringsgeriewe is nie voldoende nie en benodig opknapping.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 456

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 President Street, Presidentsrus, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 360 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac5a6254e3951ec556a135dfa0b3538e1adc33d2d5d63f6df81d65bac36add3c4b67cf53fc1e96d3929a6ba6047ec068d463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 8 President Street Presidentsrus 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.761653186587 29.312489032745
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang