5 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Dale Street, Molteno, 5500, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Olive's Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Molteno in die Oos-Kaap.
Die kothuis bied slaapplek vir 5 gaste in 2 en suite-slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die vyfde gas kan op 'n slaapbank in die sitarea slaap. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstofie en oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster en 'n ketel. In die eetkamer is daar 'n eetkamertafel en stoele met sitplek vir 4. Die snoesige leefkamer het 'n TV en 'n kaggel vir die koue winternagte. Buite is daar is 'n stoep met braaigeriewe.
Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jim & Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Dale Street, Molteno, 5500, Oos-Kaap
- Gaste dink Olive's Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Dale Street, Molteno, 5500, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang