Indien jy Molteno besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Molteno.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Molteno Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Molteno accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Molteno akkommodasie
2 lekke plekke om te bly
Olive's Cottage
Olive's Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Molteno in die Oos-Kaap. Die kothuis bied slaapplek vir 5 gast...
Molteno Guesthouse
Molteno Guesthouse bied verskeie verblyfopsies vir reisigers na Molteno. Die kamers is individueel ingerig en het ...
Klipfontein Farm House
Klipfontein Farm House
Klipfontein Farm House is 'n lieflike vernuwe selfsorgplaashuis met moderne afwerkings op Collingham-plaas in die S...
Gunsteling
Gunsteling Roetes is 28 km vanaf Molteno en bied gerieflike verblyf aan 'n groot groep familie of vriende. Die pers...
Klipplaatsdrift Safari Lodge
Klipplaatsdrift Safari Lodge
Klipplaatsdrift Safari Lodge is langs die Vlekpoortrivier, net 32 km vanaf die klein Karoo-dorp, Hofmeyr in die Oos...
Coldstream Farm Stay House
Coldstream Farm Stay House
Coldstream Farm Stay House is in die Sterkstroom-area onder Penhoekpas, 2 km vanaf die N6, 60 km noord vanaf Queens...
Coldstream Farm Stay
Coldstream Farm Stay
Coldstream Farm Stay is in Sterkstroom onder die bekende Penhoekpas, net 2 km van die N6 af, 60 km noord van Queens...
Rietfontein Lodge and Safaris
Rietfontein Lodge and Safaris
Rietfontein Lodge & Safaris bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike lodge wat onafhanklik van die ...
Stagger Inn Guest Lodge
Stagger Inn Guest Lodge
Stagger Inn Guest Lodge is in die agterste hoek van Carnarvon Estate, sowat 70 km vanaf Queenstown en 20 km van Ste...
Leliekloof Lodge
Leliekloof Lodge bied selfsorgvakansieverblyf op 'n plaas in die Stormberge in die Oos-Kaap. Dit skuil in 'n pragti...