Olu Guest Lodge
- 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Besembos Avenue, Edleen, Kempton Park, 1920, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Olu Guest Lodge bied B&B-verblyf in Edleen, Kempton Park en is ongeveer 6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.
Verblyf in hierdie gastehuis beskik oor 'n verskeidenheid gastekamers wat elk slaapplek aan 2 tot 3 gaste bied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n klein lessenaar met 'n stoel, 'n klerekas en ander geriewe.
'n Volledige Engelse ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien. Hier kan ander maaltye ook gereël word en is beskikbaar teen verskillende kostes. Die gastehuis het gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Olu Guest Lodge is onder meer 1,5 km vanaf Festival Mall en 8 km vanaf Emperors Palace en Modderfontein Gholfklub geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Ignatia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 46 Besembos Avenue, Edleen, Kempton Park, 1920, Gauteng
- Gaste dink Olu Guest Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Besembos Avenue, Edleen, Kempton Park, 1920, Gauteng
Sien kaart- 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang