Olyfburg Herberg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marié V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Beautiful place to stay. The host was very kind and helpful. The stay is truly worth the cost and I would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Shower good, kitchen good, also nice coffee machine. It's beautiful in atmosphere. The guesthouse is very nice. It has good peace. Loves cats and dogs are friendly. We will come again one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great value for money, peaceful surroundings! Very nice owners. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raquelle T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Bekostigbaar, gerieflik, rustig en vriendelik. Ek sal Olyfburg Herberg beslis aanbeveel. Dit is 'n baie rustige omgewing, en die verblyf is ruim vertrekke. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Awesome, puik en lekker. Hi ja, dit was baie goeie bespreking gewees, die woonstel was mooi ingerig met alles wat ons nodig gehad het, veiligheid was tops, die eienaar se welkomst was baie goed asook die diens wat hulle gelewer het aan ons om 'n kuier te gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erwin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Friendly. Welcoming. Relaxing. Very friendly hosts and very welcoming. Their children played with our children throughout our stay, and we had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het baie lekker gebly. Vriendelike gashere, baie netjiese huis, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk Willem R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Die plek is absoluut 'n plek van vrede, asemrowende uitsig en 'n atmosfeer van rus. Die gasheerfamilie was baie vriendelik. Sal beslis weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Wonderlike, rustig en stil, het gevoel soos "tuiskoms". Ons het so tuis gevoel. Noelle doen so baie ekstra moeite, beskuit, vars plaasmelk, en vars gemaakte limonade in die yskas. Wow, attention to detail. Die olyftakkies op die handdoeke, net nog 'n bewys hoe sorgvuldig sy toesien dat mens tuisvoel. Pragtige huis, alle kamers kry heeldag son, en al was dit koud, het die kamers heelnag die hitte behou. Die perde, ganse en hoenders dra net og by tot die tuisplaasgevoel wat dit is. Sal dit enige tyd vir almal aanbeveel, die pad was net sleg na al die baie reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Wakker word met al die plaasgeluide was kos vir die siel! Die uitsig is wonderlik in alle rigtings! Ek sal net aanbeveel om 'n duidelike naambord op te sit sodat jy weet jy is op die regte pad. Maak ook seker mense weet dit is 'n grondpad (ek moes 'n band vervang a.g.v. die pad na die verblyf). Die gasvrou het vir 'n heerlike bottel vars plaasmelk gesorg wat uit die boeke was met ons oggend koffie! Ek kan maklik weer hier bly, maar vir 'n week die keer en nie net 'n aand nie! Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Noelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 999
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 651, Hasepad Road, Mooiplaats, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93f51826a2557fdd4ddffa66c9b52ad171bd8fd8107556b77e6daeb1a139f61b9c08643e8390cc1a11c74c135c1700e3bd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 Plot 651 Hasepad Road 1000 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.814179801574 28.455306685923
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang