LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Pretoria

Olyfburg Herberg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Noemia A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Clean, neat and tidy with everything you need to make a comfortable stay. We chose this accommodation because it was conveniently located only 4 km from Rosemary Hill, where we were attending a wedding. Unfortunately, we only stayed for one night, as we had to return to Randburg and then fly back to Cape Town. We would have loved to stay longer! The accommodation was clean, tidy, and well-equipped with everything we needed for a comfortable stay. The pets were absolutely adorable and added a special touch to the experience. The property offered great value for money, and we thoroughly enjoyed our time there. If I'm ever in the area again, I will definitely get in touch and book another stay. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kruger G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Home away from home. Love the place. Home away from home. Will definitely stay there again. My daughters and I stayed there. Lovely place, friendly host. Very neat and comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Gerieflik als wat mens benodig. Naby Rosemary Hill waar ons vir die troue was. Baie goeie waarde vir geld. Gerieflik en die gasheer het die gaste mooi aanwysings en reëlings gegee t.o.v. verblyf. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker gekuier om groot vuur. Huis lekker ingerig met mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Sal aan enige persoon wat verblyf aanbeveel. Was skoon, netjies en veilig. Die plek was perfek vir ons gesin van 6 volwassenes. Ons het 'n na geleë troue bygewoon. Dit was als meer as genoeg en perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Baie lekker verblyf met egte plaaslewe gevoel. Ons verblyf was baie lekker, ware plaaslewe met ’n rustige atmosfeer. Die gasvrou was uiters gasvry en vriendelik. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marno Rall V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Sal defnitief weer daar gaan slaap! Was heerlik gewees. Sal defnitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin Z
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Gerieflik, kindervriendelik, naby aan verskeie plaasstale. Dit was 'n heerlike wegbreek vir die gesin. Naby aan die stad, maar buite genoeg om weg te kan breek. Vriendelike diens en aangename eienaars. Sal definitief aanraai en my kinders vra reeds of ons weer daar gaan op vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacollien V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Great value. Peaceful, quiet and safe. Great scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon H
1 nag ⋅ Gesin met tieners
3.6
Aug 2026

Pragtige plek, beddens en kombuis kort aandag, kombuis toerusting moet skoon wees. Beddens van baie swak gehalte, skottelgoed alles baie vuil en vol stof dat jy dit eers moet was om te kan gebruik met baie beperkte toerusting.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Noelle
Olyfburg Herberg
Die terugvoer word opreg waardeer. Ons vra groot omverskoning vir die beperkte kombuistoerusting. Ons het nie besef dat daar toerusting vermis was nie. Die toerusting is aangevul en die beddens word alreeds opgegradeer. Hoop om julle gou weer te sien hier op die plaas.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Noelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Plot 651, Hasepad Road, Mooiplaats, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA332c8dbb630536ce8f8f2bf42aa6a695091b7c943fe8520f23e731f5a96457772ad9e11aec6b56c2d0a36181f39ea98af9e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 Plot 651 Hasepad Road 1000 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.814179801574 28.455306685923
Soek in 'n groter streek