+28
Gastehuis in Omaruru

Omaruru Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Jakobus P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great. Die eienaars en personeel van Omaruru Guesthouse het ongelooflik baie moeite gedoen om ons aand so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Vir 'n klein plekkie was dit onverwags lekker. Vir 'n oorblyplek in 'n klein dorpie is ons waarlik goed ontvang. Alles was netjies. Alhoewel so geadverteer, het ons geen toegang tot enige televisie of DStv gehad nie; gelukkig was WiFi goed genoeg om op skootrekenaar te stroom. Daar is 'n pragtige tuinarea met 'n swembad. Veilige parkering. 'n Redelike ontbyt is in die prys ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Omaruru Guesthouse
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons is verheug om te hoor dat u wel ontvang gevoel het, die netheid en gemaklike omgewing geniet het, ons tuin en swembadarea waardeer het, en die veilige parkeerplek, ontbyt en WiFi na u tevredenheid gevind het. Ons vra opreg omverskoning vir die ongemak rakende die televisie en DStv-toegang tydens u verblyf. Ons verstaan hoe belangrik hierdie geriewe is, en ons is bly om u te laat weet dat die televisies sedertdien herstel is en nou ten volle funksioneel is. Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het, want terugvoer soos u s'n help ons om die ervaring van ons gaste te verbeter. Ons hoop om die geleentheid te hê om u in die toekoms weer welkom te heet en 'n nog meer aangename verblyf te bied.

Erasmus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Heerlik. Baie lekker. Skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann R
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2026

Sleg geslaap. Te naby hoofpad waar groot voertuie regdeur die nag ry. 'n Kompressor loop regdeur die nag, skakel aanhoudend aan en af.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Hesta V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Baie lekker dankie. Baie aangenaam en skoon.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heila V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Vriendelike diens. Baie netjiese gastehuis en diens was vriendelik. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip Z
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2023

Baie skoon en netjies, goeie ontbyt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Roderick J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantasties. Fantastiese personeel met hope veilige parkering. Eenvoudig fantasties om hier te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Graaff G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2022

Gasvryheid. Ons het lekker gebly en geëet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 197
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 197
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 197
per nag (plek vir 2)
Bespreek

305 Dr Ian Scheepers Drive, Omaruru, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f47640c7b2e50ebca0fe10027203651168377ccf9c93f4144a8c642cf589537235be0ec749d854ce48c0b610bb71a0b1e27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 197 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 305 Dr Ian Scheepers Drive Omaruru Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -21.421240110788 15.957132449074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang