+37
Lodge in Outjo

Ombinda Country Lodge

Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kampeerplek bied slaapplek aan 4 gaste en sluit geriewe soos kragpunte in. Gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-areas en lapas. Gaste word versoek om hul eie kampeertoerusting saam te bring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting bring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelkamers
Vanaf
Vanaf R 2 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
11 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Hierdie kamers bied gerieflike B&B-verblyf en sluit 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is uitsigte oor die lowerryke omgewing en 'n balkon waarop gaste kan ontspan. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelkamer
Vanaf
Vanaf R 2 430
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie bekoorliek kamer beid slaapplek aan 2 agste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het lugversorging en bied gerieflike B&B-verblyf wat 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is uitsigte oor die lowerryke omgewing en 'n balkon waarop gaste kan ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 2 680
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie bekoorlike selfsorg-eenhede het verhit-en-eetgeriewe en bied elk slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Hierdie eenhede bied gerieflike B&B-verblyf. Die leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste. Gratis WiFi en 'n privaat ingeboude braai is op die stoep beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Family Room
Vanaf
Vanaf R 2 860
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gesinskamer is toegerus met 'n koningingrootte bed en twee enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook lugversorging en WiFi, sowel as 'n sitarea, 'n stoof en koffie- en teemaakgeriewe. Geniet 'n privaat patio met buitemeubels en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Off B1/C38, Ombinda Lodge, Outjo, Kunene

Sien kaart
  • Slaapplek vir 77 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd96286e7facba72657c22e713f968d9f2c3bf7973ab182a29ad25d6d2b7cf6d95e18d0ec6ee53b52137ee03cf8da11741b88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off B1/C38 Ombinda Lodge Kunene 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -20.119580037851 16.157575131283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang