On Deck
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 8 Des 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Gaste moet 'n huurooreenkoms met die eiendom onderteken wanneer die bespreking bevestig word.
- Geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.
- Slegs die gaste soos op die bespreking aangedui sal toegelaat word.
- Rook in die huis is verbode.
- Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie, tensy spesiale reëlings vir gidshonde vir gestremde gaste of gaste met sigprobleme getref word.
- Indien enige item vermis, stukkend of beskadig is wanneer gaste uitklok, sal die vervangingswaarde van die deposito afgetrek word.
- Indien daar vlekke op die linne is, sal die linne vervang word en die koste van die deposito afgetrek word.
- Die breekskadedeposito word gewoonlik binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Van Boven Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang