12 gaste
5 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Eersterivier, Eersterivier Strand, 6303, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
On The Rocks @ E bied verblyf in Tsitsikamma, Oos-Kaap naby Oubasstrand en die Fynbos Golf and Country Estate. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek met pragtige see-uitsigte.
Dié selfsorgeenheid bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-eenheid het 'n sitarea, eetarea, privaat stoep en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, oond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Gaste kan hul maaltye by die tafel in die eetarea of op die stoep geniet.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, swem, wynproe, begeleide wandelinge en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Eersterivier, Eersterivier Strand, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink On The Rocks @ E het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Eersterivier, Eersterivier Strand, 6303, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang