+40
Selfsorg in Graaff-Reinet

Onbedacht Cottage

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

0 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Onbedacht Farm, 63 km from Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Onbedacht Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n klein eenslaapkamerkothuis op 'n afgeleë beesplaas in die Karoo, sowat 63 km vanaf Graaff-Reinet.

Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n dubbelbed, 'n oopplan-stort en 'n toilet, asook 'n oopplan-kombuisie, -sitarea en -eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof, en die eetarea het 'n etenstafel met 2 stoele. Daar is 'n kaggel in die sitarea en vuurmaakhout word voorsien.

Daar is 'n swembad op die perseel.

Geniet die oop vlaktes wat ideaal is vir voetslaan, bergfietsry, asook voël- en sterrekyk. Die ligging is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n blaaskans van die TV en WiFi.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Onbedacht Farm, 63 km from Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Onbedacht Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Onbedacht Farm, 63 km from Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcacc80a5201bfc332e44ab017febed7e820cb97366230c7ef5fabf58915d9ba431f69be84388171e2682c90e543d769c62c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Onbedacht Farm 63 km from Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.174361 24.082022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang