Onbedacht Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Onbedacht Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n klein eenslaapkamerkothuis op 'n afgeleë beesplaas in die Karoo, sowat 60 km vanaf Graaff-Reinet.

Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n dubbelbed, 'n oopplan-stort en 'n toilet, asook 'n oopplan-kombuisie, -sitkamer en -eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof, en die eetkamer het 'n etenstafel met 2 stoele. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en vuurmaakhout word voorsien.

Geniet die oop vlaktes wat ideaal is vir voetslaan, bergfietsry, asook voël- en sterrekyk. Die ligging is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n blaaskans van die TV en WiFi.

Slaapplek

'n Bespreking by Onbedacht Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Onbedacht Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za