One @ Corridor
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Langacrescent, Corridor Crescent, Emalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
One @ Corridor is 'n woonstel in Emalahleni wat naby die N4 en N12 is en oorkant die Highveld Mall is.
Hierdie oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en hannddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die tafel en die sitarea met 2 stoele en 'n TV.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Shani Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 166
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 Langacrescent, Corridor Crescent, Emalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Langacrescent, Corridor Crescent, Emalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang