+51
Selfsorg in Ballito

One Jack Powell Road

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let op: Hierdie huis is vir groepe met kinders geskik en sal weens 'n beperkte badkamersituasie nie vir 'n groep van tien volwassenes werk nie.

Let asb. op:
- Die balans moet 1 maand voor die inklokdatum betaal word.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 wat saam met die balans betaal moet word, ook 1 maand voor die inklokdatum, sal binne 10 werksdae ná die uitklokdatum via EFT terugbetaal word indien die eenheid en die inhoud daarvan in dieselfde toestand is as wat dit gevind is.
- R 350 word per dag gehef indien gaste 'n skoonmaakdiens op Sondae of openbare vakansiedae benodig. Dit moet voor die inklokdatum gereël word.
-Geen besprekings vir groepe van 23 jaar en jonger nie.
-Geen funksies of partytjies nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek

1 Jack Powell Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5320a1a020b5ebd6edfbe4fbb2a2060e5f8282708993b5d07b3674657cf92ac0e845a25ebe002f7b4cde02911cd8f025b0e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 10) 1 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5349 31.22094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang