8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R103 Nottingham Road, Rawdons Estate, , 3280, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
One Rawdons Estate is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis op die veilige Rawdons Country Estate in Notthingham Road in die KwaZulu-Natalse Midlands.
Hierdie huis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is bo. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in koninggrootte-beddens omskep kan word. Hierdie slaapkamers se gaste gebruik 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die vierde slaapkamer op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Hierdie kamer se gaste gebruik die onderste badkamer wat 'n stort het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Die sitarea het gemaklike banke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n omsetter vir beurtkrag.
Die sit- en eetarea lei na die stoep wat 'n ingeboude braai het, asook 'n braai-area en 'n tuinarea met tuinmeubels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R103 Nottingham Road, Rawdons Estate, , 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink One Rawdons Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R103 Nottingham Road, Rawdons Estate, , 3280, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang