+22
Selfsorg in Swakopmund

Ongwe 22

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Omukwa Street, Swakopmund, Namibia, Erongo Sien kaart

Beskrywing

Ongwe 22 is 'n stylvolle selfsorg-eenheid in Swakopmund en bied verblyf aan 4 gaste op soek na 'n rustige ontsnapping.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.

Hierdie moderne toevlugsoord spog met 'n ruim leefarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat balkon vir ontspanning. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in.

Gaste kan luukse beddegoed, hoëspoed-Wi-Fi, 'n slim-TV en deurdagte ekstras soos kwaliteit toiletware en vars handdoeke geniet. Die woonstel bied ook 'n gastetoilet, 'n veilige enkelmotorhuis en is in 'n veilige kompleks met beheerde toegang geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perfectstay Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Omukwa Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Omukwa Street, Swakopmund, Namibia, Erongo

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA314308932c12306751f9ca0f3c33606b78e9b1ca460abb99ab652a570299661d0c58c170c7d27d90d4a8427f14117770ab1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense Omukwa Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.62789 14.539823
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang