+41
Gastehuis in Uitenhage

Ons Kontrei Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Stephanie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Asemrowend, goeie terapeutiese omgewing. Uitstekende atmosfeer, rustig lekker, jy voel tuis en is 100% veilig. Die twee aande het ons goeie nagrus ingekry. Ek sal weer definitief inboek in die toekoms en raai enigeen aan om by ons kontrei in te boek. Die bestuur is asemrowend, warm harte. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Baie dankie vir jou vleiende boodskap. Hoop om julle weer te sien. Groete Cronje

Pierre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Het baie tuis gevoel. Die eienaars is baie hulpvaardig en aangesien my eggenote 'n skouervervanging gehad het, het hulle so gaaf gewees om ons te akkommodeer om dit so gerieflik moontlik vir haar te maak. Hulle is baie gasvry en die geselsies word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Baie dankie vir terugvoering. Eintlik vir hul danksy sê, want dit is altyd lekker om sulke aangename gaste te huisves.

Sharon A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Reasonable price and room was clean and neat. The room was clean and the accommodation was perfect for our short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacy M
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2026

Just what we needed. I enjoyed the stay. There was sufficient sleeping space and the place was neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cynthia S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Feb 2026

1 TV, no DStv. Staying was good. Kitchen utensils were poor; pots were ugly and not clean. No plastic buckets or bigger utensils.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
They had 2 rooms. One DStv was supplied. They were neat guests, and we had ample conversations, and there were no complaints. So sorry for their inconvenience. Anyway, they could have just mentioned any needs, and we would have adhered thereto.

Christine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Really enjoyed our time and the host was very friendly. Lovely place to stay. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Thank you for the nice comment. Looking forward to seeing you again.

James T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Great place. The stay was great at the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Thank you. Very kind of you.

Francois M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Dit was een van die beste gastehuise waar ek al ooit tuis gegaan het!! DEFINITIEF!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Dankie Francois. Waardeer jou inset. Sal so oordra aan die personeel.

Xolile B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful. To me it was peaceful and very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Baie dankie. Woorde word opreg waardeer.

Thabisa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great. It was great, peaceful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Thank you! I’m glad you enjoyed it. It means a lot to my staff.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cronje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

42 Caledon Street, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFp8BGpxTRVydnY04YOYDSonQgQF2MkwCt0GQPmY0mj3XIlhp3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 42 Caledon Street Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.769896089192 25.405638099406

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang