- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Caledon Street, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ons Kontrei Guest House is in Uitenhage naby die winkels, restaurante en kitskosplekke geleë.
Die gastehuis bied selfsorg-eenhede en die meeste van die eenhede het braaigeriewe. Die eenhede het en suite-badkamers, TV's met DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Die meeste van die kamers het ook werkspasies vir sakereisigers. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Ontbyt, middagetepakkies en aandete kan voorsien word indien dit vooraf gereël word. Die vriendelike personeel is altyd beskikbaar om hulp aan gaste te bied.
Daar is ’n groot funksiesaal wat gaste vir geleenthede kan bespreek en dit kan 70 gaste akkommodeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Cronje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 42 Caledon Street, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
- Gaste dink Ons Kontrei Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Caledon Street, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang