Gastehuis in Gobabis

Onze Rust Guest House

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.5
Veiligheid
4.2
Andries D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflike oornag woonstel met veilige parkering, WiFi en DStv. Lekker oornag woonstel in Gobabis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Careen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Ek het lekker gebly, maar ek moes ongelukkig die laaste aand kanselleer, want ons het 'n emergency in SA gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Nov 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2025

Redelik. Vriendelike ontvangs. Moes egter vra vir toiletpapier en handdoeke. Fasiliteite het regtig aandag nodig. Plek het baie potensiaal.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Conrad
Onze Rust Guest House
Ons kamers is altyd netjies en skoon. Daar was handdoeke, julle wou extra gehad het. Miskien meer spesifiek wees oor wat moet aandag kry. Ons waardeer positiewe kritiek. Alles was netjies in die kamer en alles in werkende toestand. Ons is trots op Onze Rust Guest House.

Ella G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Vir een aand rus is dit okay. Rustige plek, moet net kyk na hulle kamers voor mense inboek. Het geen toiletpapier gehad nie en die een deur klink of iemand wil heeltyd inkom.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Conrad
Onze Rust Guest House
Sou graag wou weet waarom dit net vir een aand sou wees? Ons kry gereeld kliente wat lank bly. Ons plek is netjies, skoon en vriendelik. Almal voel tuis.

Jonanda O
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Kamers was volledig toegerus en personeel was baie vriendelik. Ons was baie vriendelik ontvang, dadelik na ons kamers geneem en die eienaar het ons persoonlik na lekker eetplekke op die dorp geneem. Dis baie spesiaal hoe besighede mekaar op die manier ondersteun. Was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Dit was baie aangenaam. Dit is die ideale plek om te oornag in Gobabis. Wonderlik geleë en almal is super vriendelik en behulpsaam. Ons kon verskriklik lekker kuier met ons gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonio R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Very pleasant space. We had a very pleasant stay. Nice and quiet place. Very nice and sympathetic owners, very helpful and ready to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Drinsia D
Kort verblyf
4.6
Jan 2019

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf. Waarde vir geld. Vriendelike en persoonlike aandag ontvang van eienaar en personeel. Netjiese en skoon verblyf met pragtige tuin en braaigeriewe. Binne loopafstand van inkopiesentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jan 2019

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Lieflike verblyf. Ek het baie lekker hier gebly. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. WiFi baie goed. Kamers was skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

95 Rugby Street, Gobabis, Omaheke

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCbpr5y2dVk4oO2mfX53oLiQ1a8rnOT2APBRjpcl5zVs781ozD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 95 Rugby Street Gobabis Omaheke 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -22.453882926098 18.977973446351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang